R7 000 000,00
Description
K032 - Padstal. Langs N2. Buite Mosselbaai.
House - Mosselbaai Western Cape
Hokaai Boerekos baie bekende eetplek langs N2 buite Mosselbaai.
7,7 ha plasie met twee wonings, 2 arbeidershuise, boorgat met volop water, eskomkrag.
Baie potensiaal vir enige besigheid wat eienaar wil bedryf, asook dranklisensie.