W116 (2) – SOUTPUTS

R12 250 000,00
Commercial
Description

W116 (2) - CATTLE AND GRAZING FARM in Vryburg, N.W.

- VRYBURG NORTH WEST

Hierdie plaas is 2500 ha groot en hoofsaaklik ‘n beesplaas waar daar met beeste asook boerbokke geboer kan word.

Plaas het 25 binnekampe en daar is 4 x staalpypkrale met waters waar daar gewerk kan word met diere.  Die hoofdam kan 300 000 liter water stoor.  Die boorgat is toegerus met ‘n dompelpomp.

Die plaas word verhuur op ‘n maand tot maand basis en indien daar ‘n Koper kom wat die belangstel om die eiendom te koop dan sal die Verkoper die Huurder kennis gee van so ‘n transaksie en die Verkoper sal hom dan ‘n billike tyd gee om sy diere te verwyder, gewoonlik moet dit gebeur teen dag van registrasie andersins soos daar ooreengekom is.

Die beesplaas se prys is:  R12 250 000,00

https://www.facebook.com/iprop.vantonder.7/

Property Features
Commercial
Wynand Kemp
Agent
0615313858
0514301853
Nelis Van Tonder
Managing Director
0828077227
0514301853