PLAAS KALKVLEI

R17 000 000.00
Commercial
Description

Geleentheid vir die ernstige veeboer!

- Kimberley Free State

Kalkvlei, Kimberley / Petrusburg ,  Free  State

Hier is die geleentheid vir die ernstige Veeboer wat met skaap of bees wil boer.  Die plaas  is ‘n grasplaas met gedeeltes wat bossies ook het met 62 ha ingelyste waterregte wat met spilpunte besproei word. 

Ons weet dat ‘n Veeboer ‘n besproeiings faktor moet inbring in sy boerdery.  Die droogte het ons dit geleer.  Die plaas kan ook afsonderlik verkoop word in 3 eenhede elkeen met sy eie besproeiing op en ingelys.

Gedeelte  1:  

1059 ha.  Veld 1051 ha + 8 ha besproeiing onder spilpunte (1Toring +

2Toring), Hoof woning, Stoor + Veehanterings geriewe.

Gedeelte 2:  

1227 ha.  Veld 1203 ha + 24 ha besproeiing onder  3Toring  spilpunt + Huis en Store.

Gedeelte 3:   

415 ha.  Veld 355 ha + 30 ha besproeiing onder 4Toring spilpunt met 2de ontwikkelde sirkel.  Groot Stoor.

Baie goeie woonhuis met skure, krale, afdak en veehanterings geriewe vir skaap en bees en ‘n 2de bestuurders woonhuis.

Water is baie sterk en volhoubaar. Kom kyk na die kombinasie plaas.

Property Features
  • Land is 2,701 hectare
Commercial